Monday, January 19, 2015

Kurwes

Vanoggend my matras omgedraai en vanaand voel dit soos ñ nuwe een.

Die hartseer is, die plek waar jy gelê het voel so leeg, die hitte van jou liggaam is vergete en die gedagte van jou yskoue voete is verlore.

Ek mis jou vanaand, veral in hierdie vol maar eensame bed.

Wonder of jy my soms mis?
Wonder of jy my blog ooit lees?

Die lewe is vervelig sonder jou hier langs my

No comments: