Sunday, August 8, 2010

Redes hoekom om te praat

Flip
nog nie woorde gekry wat se wat ek bedoel nie
nog nie woorde gekry wat sinne voltooi wat ek begin nie
so baie woorde in die woordeboek,maar nie een is die een waarvoor ek soek nie

woorde is meer as net woorde
dit is gevoelens en oomblikke en soveel meer as net letters

ek kort die woord wat my brein my hart skree, 'n woord nie in my woordeskat nie.

Tyd vir nuwe woorde leer