Saturday, October 9, 2010

wie of wat is pink boek?

PINK BOEK

Is ongeveer al geskryf meer as twee jaar gelede.
Dis 'n boek vol intense gedagtes gevoelens wat ek geskryf het vir iemand na my hart.

Pink boek het my gehelp deur van die moeilikste tye en soms deur laat lang nagte wanneer my hart net wou huil van verlange.

Pink boek is opgedra aan iemand...

No comments: