Tuesday, October 27, 2009

Glimlag jy ooit?

Het dit al ooit gebeur dat 'n so te se vreemdeling na jou toe stap en vir jou 'n werk offer wanneer jy al weke bid vir ander een oor jou werks kontrak gaan eindig?

Het dit al ooit gebeur dat 'n vreemdeling na jou toe stap en vra of jy 'n meubelstuk wil he wat jy bid voor want jy het dit regtig nodig.

Dit al ooit gebeur dat jy so graag koffie wil he en dan kom daar iemand uit die bloute in 'n winkel sentrum en offer jou 'n koppie koffie vernuut?

Dit al ooit gebeur dat jy bid vir iets en dit kry?

glimlag

No comments: