Monday, March 23, 2009

ontreking simptome

Dis ongeveer 3 uur op i ma.dag more
ek is wa wyd wakker
reder daarvoor geblameer op teveel koffie
te min nikotien
i tekort aan jou
en pure wakker wees!

di afgelope maande het my comfort koffie geword toe ek jou nie by my gehad het, saam met die koffie het die nikotien gekom 2de hands. Dit was verslawend.

maar ek mis jou reuk, mis jou asem, mis die gevoel van jou, mis jou stem, mis jou asem, mis die sagte soet smaak van jo mond

ag genade

ek begin aan ontreking simptome ly!

No comments: