Thursday, May 1, 2008

porselyn 'pop'

Van kleins af het ek ‘n absolute haat gehad vir porselyn poppe, eintlik ‘n vrees! Kon nooit regtig besef hoekom nie, maar nou…

Wat aan gaan met my op oomblik is, is dat ek besef dat ek geroep is in kerk om iets te doen, maar ek nie dit wil doen nie. Hoekom nie? Some how is ek gefistreer met al die super spiritual fake people wat rond hol. Hul bestaan beledig my, ek wil nie weet hoe God moet voel oor ‘n generasie wat verkies om iets te wees wat hul nie is nie. Nie my plek om te judge.

PORSELYN POP JY SIT EN KYK VIR MY MET JOU DOOIE GLAS OE,
SOMS HET JY ‘N VAE GLIMLAG WAT NET SO VALS IS SOOS JOU BINNE GOED, JOU FRILIKIE ROKIE FISTREER MY, JY KAN NIKS REGTIG MET DIT AAN DOEN NIE, JOU SMIRK MAAK MY NAER, JOU STIL HOUDING WAT SO VALS IS MAAK MY GRIL. Jou koue siel, gee my koue rillings! JOU TEENWOORDIGHEID BELEDIG MY, JOU MANIERE ONDERSKAT MY INTELLIGENSIE, JOU INTEGLITEIT STEEK JY WEG AGTER VERTRAAGDE VRAE, JOU VALSE DRUKKIES MAAK MY BOOS, NEE DIT MAAK MY BEDONNERD, HOEKOM MORS JY JOU TYD? PORSELYN POP? HOEKOM MORS JY JOU LEWE? HOEKOM BESTAAN JY AS JY EEN OF ANDER VALSAARD IS?

Ek en my vrees/haat vir porselyn poppe het weer kop uitgesteek. Hoekom? Ek het besef dat as ‘n perfeksionis weet ek niks en niemand kan perfek wees nie, en daarom wens ek eintlik dat die porselyn poppies rondom my sal kraak of tjhip want die realiteit is dat hul nie perfek is nie. As perfeksionis begin die idée van perfeksie my fistreer en dis probeer ek als sonder perfeksie doen, als sonder patrone, nes ek lus kry.

3 comments:

Jobove - Reus said...

very good blog, congratulations
regard from Catalonia Spain
thank you

Mev Dominee said...

Miena. Het jy al daaraan gedink dat agter daardie porselynpop masker ook maar net nog 'n mens is met haar eie vrese en dalk slegte verlede ?

Miskien is die porseleinpop masker maar net haar manier om te cope. Stadig om te judge. Ons dra almal maskers. Die feit dat haar masker nie soos joune lyk nie , maak nie jou masker reg en hare verkeerd nie.

Ons is maar almal klein bang en alleen mensies in 'n moerse heelal, en almla probeer maar cope so goed hulle kan.

DoringRosie said...

Snaaks dat jy dink die blog is op 'n vrou of girl gemik wanneer dit eintlik meer gemik is op mense in algemeen. As my blog jou omkrap of vir jou sinneloos is moet jy dit dalk nie lees nie.

Dis my plek waar ek kan se wat ek wil en hoe ek wil uit my oogpunt. En als wat ek hierop sit is gewoonlik deeglik oorweeg en heroorweeg.

Dinge wat ek skryf druk my gewoonlik hard teen die bors en beteken vir my enorme baie, anders sal ek nie my tyd mors daarmee nie.

maar dankie dat jy my blog lees,maar ek bly by my standpunt en wanneer ek myself wil verduidelik sal ek.