Vanaand sit ek snoesig in my rookvry kamer
Warm, rustig, sonder ñ bekommernis...
Ek is effens af, my speelplek, my wegkruip plek is besig om af te brand...
Die Fynbos moet brand, dit moet herontdek word. Maar dis so hartseer
Dis net rook en vlamme
My eens naweek speel plek is bedek met rook en ek weet hierdie is ñ einde van ñ hoofstuk.
Hartseer sit ek, en ek wens ek was daar
Al kon ek net ñ vierkant ñ meter red, Enige iets is better as niks
No comments:
Post a Comment