Jy hardloop vanaand weer sirkels in my kop, draaie. Om elke herinnering stop jy vir ñ rus kans, ñ terug kyk en soms ñ terug flits.
Jy hou my wakker
Ek stil daai storm wat jy in my wakker maak, maar elke keer Sodra dit rustig word. Dan begin jy weer loop, stadig, dan vinniger en dan hardloop jy weer
Ek wil slaap
Het jy nie iemand anders wat jy kan pla nie? Iemand anders in wie jy die storm kan wakker maak.
Jy hou my wakker
No comments:
Post a Comment