My probleem is huistoe.
Toe dit hier was, was dit soos ñ berg, al wat ek kon sien was dit, al wat ek kon voel was dit en ek kon nie weghardloop nie, was daar soos ñ skaduwee.
Nou is dit huistoe. Ek mis die gevoel, mis die skaduwee, mis die klanke en uitsig. Ek mis jou probleem. Weet ek het jou ñ moeilike tyd gegee, ek was ook nie altyd op my beste nie.
Jy kan terug kom, ek sal jou her doop.
No comments:
Post a Comment