Sunday, September 8, 2013

Toer terug in tyd

Ek loop deur die strate waar ons soveel jare terug saam geloop het

Ek drink koffie in die koffie winkels waar ek my hart oor die suiker pot uitgestrooi het teen oor jou

Ek aanbid in die kerk waar ons, ons albei ons geloof verloor het

Ek groet die gesigte van die mense wat ons eens verwerp het


 

Snaaks hoe hierdie toer terug in tyd niks langer terug voel as gister

Hoe baie het verander

Ons praat nie meer nie

Ons albei het ouer geword

Ons beroep keuses het verander

Ons liefdes keuses het verander

Dinge is anders


 

Die lewe was soet

Die lewe was maklik

Mense was vriendelik

En als was maar vra weg


 

Nou is als 'n proses

Als gekompliseerd

Mense is gekopliseerd

Die lewe is moeilik

Die lewe is duur

Vriende is nie opsie nie

Niemand is betroubaar

Almal is besig met hul eie ding


 

Hierdie toer terug in tyd was rustig

herinner aan die goed

die maklik

die lewe voor foute

 

Thursday, February 28, 2013

Speel met vuur

Ek speel met vuur

Maar dis so lekker

dit kom naby my hand

die vlam stokkie raak korter

dis lekker warm

ek draai en twis die vlam stokkie

die vlam brand so helder

wil dit nader bekyk

en nader

die oranje en rooi golfies wat so oor mekaar hardloop

sjoe dis mooi

ek gaan myself brand

maar ek gaan net nog so bietjie speel

die stokkie raak korter

wil nog eenkeer dit van naby bekyk

ek voel dit hitte

ag dis nie so warm nie

die stokkie raak korter

oach

nou het ek gebrand

Wednesday, February 27, 2013

Lady in Red

I could be your lady in red

I could be that eternal flame

I could shine for you

I want your romance

Look at my eyes

Look at me

see my heart

see how I miss you

I want you here by me

I want to be with you

I want to be the beauty you seek


 

The importance is it's only me and you

I'll never forget who you are

I'll never try to change you


 

Let me be your lady in red

Monday, February 11, 2013

Dood wees

Is dit moontlik om regtig dood te wees vir die wereld?

Dood te wees vir sonde?

Dood te wees vir ander se issues met jou?

Beteken dood wees vir die wereld jy voel niks?

Beteken dit jy doen niks?

Beteken dit dat jy met oogflappe lewe en als mis kyk?


 

Ek wil graag dood wees vir die wereld.


 

Hoe doen ek dit?

Wednesday, January 23, 2013

Life is a bitch?

This statement intrigues me.

Why is life called a Bitch?

Why not rather a it?

Or why is it referred to as a woman?

why is it referred to as anything?

Is life not a gift?

A present.

we don't refer to our shoes we get as presents as a he or a she?

Or refer to our new CD as a he or a she.


 

This confuses me


 

Could life be a woman?

Could it be referred to as a woman because your mother gave birth to you?

If life is a bitch, what does that make the life of a man?


 

I need clarity on this...