DoringRosie
Ons almal is opsoek na 'n sprokies lewe, min van ons kry daai geleentheid
Saturday, November 22, 2014
My spiere
Vanaand terwyl ek oefen voel ek die intensities van my spiere
Dit ontvou my soos 'n stywe winters frokie. Dit druk my. Belemmer my. Maar tog maak dit heel.
Daar is medisyne in hierdie bou van spiere
Dis ñ heel word proses
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment