Romantic endings vir 'n screwed up movie is eintlik stront
Daar is niks soos 'n move ending nie
Lewe is nie so eenvouding soos Hollywood dit uitmaak nie
Die dag wat jy die stap neem van verandering, dan is daar niks aan die ander kant nie
Die dag wat jy regtig seer het, is die persoon in die spieel die enigste een wat jou verstaan en help
Die dag wat jy jou hart op 'n skinkbord vir iemand gee, goeie iemand 'n koppie warm koffie daarop uit
Lewe is nie vir sussies nie en ek wens dat Hollywood miskien 'n regte film kan maak, een met alles in.
Die bad, die goed, die bullshit, die hartstog, die gevoel, die musiek, die loss, die verlore, die ware geluk en natuurlik die hele storie, van begin tot einde
Daar is geen Hollywood einde
No comments:
Post a Comment