Droe boom, 'n lee bed, 'n blom sonder blare of geur.
So voel ek soms!
Die skemer is op aandag, die oggend rus.
Mars vat sy kans in die middag om te rus!
So 'n tyd. So 'n manier.
So 'n lag. So 'n lief.
So 'n verhouding.
So 'n traan
Niks pas regtig nie
No comments:
Post a Comment