Ek is i puzzle
die groot prentjie maak sin
maar die stukke wil net nie pas!
eretasie ereteur my.
hierdie verdomde stukke kort lewe
dit kort i plek
nog i stuk opsoek na i volgende stuk,
op een of ander siek manier sal hierdie stukke heelwaarskynlik in pas.
ek wil die eind punt sien!
ek wil weet waarheen om te bou!
1 comment:
Ek dink aan jou mien, ek is self omtrent reg om met n sker die stukke van my tlewe te MAAK inpas
Post a Comment